General
Besigtig die Boek:
Boek Gepubliseer: 2020
HTS Religion & Society Series: Volume 8
Die video beoog om kykers te voorsien van ‘n belangstelling-prikkelende inleiding tot die Purgatorio:
- die skrywer (Dante);
- die algemene sosiale, politieke en religieuse situasie waarin dit ontstaan het;
- die struktuur van die boek en die opbou van die religieuse, teologiese, filosofiese gedagtegang;
- die hoofkarakters;
- die uitnodiging en uitdaging om dit in Afrikaans weer te gee;
- die betekenis en hedendaagse relevansie van die boek.
Die kykers sal baat vind ten opsigte van:
- estetiese waardering van klassieke literatuur;
- historiese insig in die kontinuïteite en diskontinuïteite tussen die Middeleeue en die hedendaagse kultuur;
- kritiese en konstruktiewe nadenke oor die aard en wese van religie en mistiek.
Outeur en aanbieder: J.S. Krüger, Fakulteit Teologie en Religie, Universiteit van Pretoria, Pretoria, Suid-Afrika
Publiseer ’n Nuwe Boek: